Ons het al met baie verskaffers gewerk wat goeie diens gelewer het, maar nie een van hulle het so ‘n goeie indruk op ons gemaak soos Oppilug se span nie. Met die reĂ«l van ‘n buitelug uitsending moes ons hele paar struikelblokke oorkom, maar Oppilug se span was reg om spoedig – letterlik minute – reĂ«lings aan te pas terwyl hulle hoogs professioneel en vriendelik bly. Ons het besluit om deur Oppilug te werk met ons radio advertensie op Bok Radio, en na 7 maande kry ons nogsteeds net goeie diens. My vrae word spoedig en omvattend beantwoord. Ek sien daarna uit om nog ‘n lang pad met Oppilug te stap.
www.dynamitech.co.za