Bok Radio 98.9FM en BOKTV. Bok Radio 98.9FM en BOKTV is ‘n groot sukses verhaal in die Wes-Kaap vanaf 2011. Bok Radio 98.9FM se luisteraars getalle het oor die jare standvastige groei getoon met 81% van luisteraars in die LSM 6 tot 10 inkomste groepe.
BOKTV, Suid-Afrika se EERSTE visuele radio platvorm spog met meer as 850 000 maandelikse luisteraars en kykers.
Oppilug bied ‘n wye verskeidenheid bekostigbare advertensies opsies vir adverteerders.
Oppilug Advertensies sien baie uit daarna om u by te staan met die beplanning, opstel, plasing asook produksie van u advertensies.
Bok Radio Uitsaai Gebied
81% van luisteraars val in die LSM 6 tot 10 Inkomste Groepe
BOKTV saai uit na Nasionale en Internasionale luisteraars en kykers
35% Geselsradio, Nuus, Weer, Verkeer, Sport, Top 30 asook Golden Oldies
65% Afrikaanse Musiek (80%) en Engelse Musiek (20%)
Plaas jou advertensies op Bok Radio en BOKTV deur Oppilug Advertensies en stel jou produkte of dienste visueel bekend op BOKTV. Behaal beter sukses met jou digitale veldtogte. Skep slim skakels na jou verkoops tregters. Kontak Oppilug Advertensies vandag om jou te help met jou advertensies.