Welkom

Adverteer op Bok Radio

Adverteer op
Bok Radio

Die Beter Alternatief vir jou Advertensie

Adverteer op
Bok Radio

Die Beter Alternatief vir jou Advertensie

Die Beter Alternatief vir jou Advertensie

Adverteer op Bok Radio. Oppilug Advertensies is reeds 16 jaar ‘n  media fasiliteerder vir Bok Radio en BOKTV. Deur voortreflike diens en toewyding, fokus Oppilug om soliede langtermyn verhoudings met kliënte te bou. By Oppilug verstaan ons die uitdagings in besigheid. 

Ons weet hoe belangrik dit is  om die beste resultate te verkry met jou bemarkings veldtogte. Wees ten alle tye verseker van professionele, doeltreffende diens. Die Oppilug Span help jou met die vervaardiging  asook die plasing van jou advertensie op Bok Radio en BOKTV.  Verder, reël ons Opelug Buite Uitsendings by jou besigheid waar Bok Radio regstreeks uitsaai.

Bespreek gerus Program, Bulletin, Nuus, Weer en Sport Borgskappe opsies met ons. Kontak Oppilug Advertensies vandag en ervaar die verskil eerstehands. 

Die beter alternatief vir jou advertensie.

Advertensie Opsies vir jou Besigheid

Kontak Oppilug Advertensies Vandag

Program Borge vir alle programme op Bok Radio & BOKTV

Blok Advertensies op Bok Radio & BOKTV Webtuiste

Kontak Oppilug Advertensies Vandag

Weer, Sport, Nuus, Plaaslike Nuus & Verkeer Borgskappe

Opelug Buite Uitsendings waar Bok Radio Regstreeks uitsaai

Opelug Buite Uitsendings

Met ‘n Opelug Buite Uitsending saai Bok Radio regstreeks uit vanaf jou besigheid. Hierdie opsie is baie gewild onder adverteersders en het die potensiaal om baie voete te bring na jou besigheid. Onderhoude met besigheids eienaars of bestuur word regstreeks gedoen ten tye van die OBU. Oppilug Advertensies help jou graag om jou Opelug Buite Uitsending te reël met Bok Radio. Kontak Oppilug Vandag.

Trotse Adverteerders

Bespreek jou OBU vandag!

Selected Value: 5000