Adverteer op BokRadio en BOKTV
Kontak Oppilug Advertensies Vandag. Die Oppilug Span kan jou help om jou advertensie aanslag op Bok Radio en BOKTV te beplan en sorgvuldig uit te voer. Ons help ook met die produksie en plasing van jou advertensie op Bok Radio en BOKTV.
Daar is ‘n wye verskeidenheid van opsies wat jou sak sal pas. Voltooi gerus die kontakvorm hieronder vir vinnige diens en terugvoer. Volg Oppilug Advertensies gerus op ons Facebook blad waar ons gereelde nuus met jou deel. Oppilug verskaf alreeds vir 12 jaar uitstekende diens aan besighede in die Wes-Kaap asook Suid-Afrika en Botswana. Dit maak nie saak waar jou besigheid is nie, jy kan nogsteeds voordeel trek uit Bok Radio en BOKTV.
Kontak vandag Oppilug Advertensies en neem jou besigheid na die volgende vlak met puik diens.
